uitgaan hempie. - unisex

uitgaan hempie. - unisex

S / Beige
R 399.00
Sale price  R 399.00 Regular price  R 399.00
Skip to product information
uitgaan hempie. - unisex

uitgaan hempie. - unisex

R 399.00
Sale price  R 399.00 Regular price  R 399.00
Size
ColorBeige
3 left

✔ Omruiling óf terugbetaling 30 dae  ·  ✔ Veilige betaling  ·  ✔ Klein batch

Vir alle oomblikke buiten die huis. Uiteet, braai, rondry met vriende — die uitgaan hempie. werk vir alles. Gemaklik genoeg vir die dag, goed genoeg om komplimente te kry. Een hempie. Baie oomblikke.

Hoekom R399? Een veelsydige tee in 180gsm — jy spaar die kas vol halfpad-tees.

Hoekom nie self maak nie? Gemak, snit en drukkwaliteit kos meer tyd as die prys.

Hoekom nie Mr Price nie? Dun tees voel goedkoop. Hierdie voel en lyk soos R399 moet voel.

"Dra dit oral. Restaurant, braai, kuier by vriende — werk net. Het al komplimente gehad van mense wat wou weet waar ek dit gekry het."
— Ruan S., Pretoria

"Geruil na 'n L en dit pas perfek. Eenvoudige proses ook — geen gedoe nie."
— Kobus E., George

"Die stof is sag en dik — lyk na twee keer die prys. Beste R349 wat ek spandeer het."
— Johan M., Sandton

Vir die aand uit. Die uitgaan hempie. lyk goed of jy nou kuier, dans, of net rondstap. 180gsm-katoen wat gemaklik sit, goed drapeer en maklik reg lyk sonder om te probeer.

  • Swaargewig 180gsm ring-spun katoen
  • Unisex snit — pas mans en vroue
  • Subtiele uitgaan hempie. letterteks op die bors
  • Wasbaar en duursaam

Ons hempies word in beperkte hoeveelhede vervaardig. As jou grootte daar is, gryp dit.

Hoe kies ek die regte grootte?

Meet rondom die breedste deel van jou bors: S 86–92 cm · M 92–98 cm · L 98–104 cm · XL 104–110 cm · 2XL 110–116 cm · 3XL 116–122 cm · 4XL 122–128 cm · 5XL 128–134 cm. Stuur ons ’n boodskap voor jy bestel as jy onseker is.

Hoe was ek my hempie?

Was koud (30°C), geen bleik, nie in die droër nie — hang om te droog. 180gsm 100% katoen hou sy vorm as jy dit reg versorg.

Wanneer ontvang ek my bestelling?

Ons stuur binne 2–3 werksdae uit. Aflewering 3–5 werksdae via Courier Guy. Jy kry ’n spoornommer sodra dit op pad is.

Omruiling of terugbetaling?

Binne 30 dae: gratis omruiling óf volle terugbetaling — ongedra, tags aan. Die risiko sit by ons. Klein batches: wanneer dit uit is, is dit uit.

Maak jou naweek klaar — R100 af op 2