gemaak vir enige okasie.

katoen tees.
plaaslik ontwerp.

ons storie.

Afrikaans, sonder die geraas.

Meer as net nog ’n T-hemp.

hempie. is gemaak vir mense wat hul Afrikaans wil dra sonder groot grafika, lawaaierige slagspreuke of goedkoop ontwerpe.

Ons verander bekende oomblikke — braai, kerk, uitgaan en alles tussenin. In skoon, minimalistiese hempies wat maklik deel word van jou alledaagse styl.

Eenvoudig. Afrikaans. Gemaak om gereeld gedra te word.

Koop Nou

ons kolleksie.

uitgaan hempie. - unisex

uitgaan hempie. - unisex

uitgaan hempie. - unisex
R 299.00
Sale price  R 299.00 Regular price  R 399.00
  • kerk hempie. - unisex

    kerk hempie. - unisex

    kerk hempie. - unisex
    R 299.00
    Sale price  R 299.00 Regular price  R 399.00
  • braai hempie. - unisex

    braai hempie. - unisex

    braai hempie. - unisex
    R 299.00
    Sale price  R 299.00 Regular price  R 399.00
  • ontwerp met 'n doel

    Eenvoudig genoeg

    vir elke dag

    Koop nou →

    Premium katoen tees vir elke dag.

    ontwerp om saam met jou dag te beweeg.

    Koop joune nou

    Jy het nie nog 'n hempie nodig nie.

    Minimalistiese ontwerp ontmoet premium gemak in 'n hempie wat by enige geleentheid pas.

    Koop Nou

    Wees eerste om te hoor van nuwe hempies, beperkte vrystellings en toekomstige drops